Welkom Fraai Maraai

Ons is n aanlyn winkel met ietsie vir almal

Wat ons doen image
Fraai Maraai is 'n "Crafting" aanlyn winkel waar ons houtborde maak.  
Ons maak eg outydse boerseep, goedjies vir jou vel en goed vir daai vetkolle op jou klere.
Ons verpak die seep as 'n geskenk pakkie met die sepies in met oulike segoed op die pakkies.
Ons maak gebottelde geskenke wat bestaan uit: 'n serpie, oorbelletjies, borspeld, handeroompie en 3 reseppies, alles in n bottel.

Skakel of E-pos gerus alle bestellings na

fraaimaraai1@gmail.com

Adele/Deon

  • Delmas, South Africa
  • Plaas Rietkuil Delmas
I BUILT MY SITE FOR FREE USING